Lisa Hattingh – New Born Shoot in die Studio
Ek het die voorreg gehad om Phillip en Anneline se troudag te kon vasvang, paar jaar later en hier is hulle 2 ouers van `n pragtige dogtertjie. Mag sy vir julle jare van vreugde bring en net so vol lewe soos julle 2 wees!
Link na die hulle Maternity Shoot in die woud op George.