Dis `n voorreg om met jou beste vriend te trou...dis kosbaar om met die perfekte persoon vir jou te trou! Daai persoon in wie se hand joune sooo perfek pas! Die persoon wat jy weet elke oomblik van elke dag net die beste vir jou wil hê en net die beste vir jou sal gee! Tertius n Cornelle...dis wat ek in julle twee sien, absolute liefde, ware emosies en die wonderlike voorbeeld wat julle vir ander is ten opsigte van jul liefde vir God.
Julle troudag was besonders spesiaal en julle was in die mees proffesionele hande by The Plantation - Exclusive Wedding & Function Venue, hulle is sowaar...