Jou troudag is veronderstel om `n FESS te wees en François & Claudia het sowaar gesorg vir een wat nie eens die bloedige hitte kon keer nie!!!
Die samewerking van 2 uitstekende spanne Fancy Functions en Uitsig het sowaar gesorg vir `n unieke troue en een waarop hulle mag trots wees! Dankie vir die voorreg om te kon deel in julle dag.Gaan loer gerus na die 3D Virtuele toer deur hulle onthaal en kontak my vir meer informasie om JOU dag onvergeetlik vas te vang: https://my.matterport.com/show/?m=bhfU8axJVdp&help=1&fbclid=IwAR3aPpeF0AtcEASMrao6ZXCMYBVNEEmj48yqfO6acPoELezyRjR6uSK_Uzo...
Janko en Tharina is 2 skadu mense, hulle sal altyd daar wees vir jou, maar tog is hulle stil en in die agtergrond...Tydens hulle couple shoot het ons lieflike natuurlik lig foto's in die strate van Mosselbaai gaan neem en daar kon jy al duidelik die spesiale band sien.
Hulle vriende het die romantiese dag gevul met energie, jokes en GROOT sports!!! Die dag het oor hulle gegaan, hulle vriende
Hulle het `n rustige middag troue gehad, dit was `n gemaklike kuier op die gras, met oud en jonk wat spelletjies gespeel het.
Dankie vir die voorreg om te kon deel in julle dag!