Dit is seker die grootste voorreg wat 2 mense mag ontvang…’n nuwe lewe! Om jou sielsmaat te ontmoet en jou lewe met hom/haar te deel is wonderlik, om saam met die persoon die pad van `n nuwe lewe te stap is net onbeskryflik!
Ouerskap is net soos jou huwelik VOL Ups & Downs, maar wanneer daai gesiggie vir jou sy eerste glimlag uitdruk of daardie laaste drukkie voor sy skool in die oggend…dan is al die slegte skoon vergete!
Mag Lisa vir julle laat bondstaan, maar ook vir julle elke dag uit jul harte laat lag!
Volg die link om te gaan kyk na Lisa se New Born Shoot….
Link na nog Maternity Shoots