Jaco & Mari -Louise Couple Shoot, Bethlehem
Wat `n voorreg om vir my swaartjie en sy aanstaande `n couple shoot te kon doen, die Kosmos is sinoniem met die Vrystaat en dit was vir my onvermydelik!
Ons kan nie wag om te kom deel in die fees van julle troudag nie en ek sien besonders baie uit daarna om `n 'gas' te wees by jul troue!!!
Vakansie in Hartenbos is iets waarna almal uitsien, vir die van ons wat nie langs die see woon nie is dit kosbare en onvergeetlike tye. Dankie vir die geleentheid om julle jong liefde en besonders opgewondenheid vir die lewe te kon vasvang! Julle vreugde was sowaar AANSTEEKLIK!