Posted on November 24, 2017
by pixbysteve
0 Die pad deur Saasveld, van George na Wildernis is seker van die mooiste paaie in die Tuinroete. Die pad word huidiglik herstel/oorgedoen en kan nie wag weer n shoot daar te kan gaan doen. Ek moes saam met Ewan & Bianca bietjie rondry en gelukkig is daar nie n tekort aan “hidden jems” waar ons kan foto’s neem!







