Na `n onlangse Wedding Workshop het ek en Lynelle Pienaar `n couple shoot gedoen om die nuwe tegnieke uit te toets. My fotografie styl is om met ligte te werk en ek het op die shoot 95% met natuurlike lig gewerk. Dit vereis `n ander denkwyse en daar is beslis minder beheer as wat ek met my ligte het, tog is die resultate pragtig en die skaduwees meer geheimsinnig of misterius…
Dankie vir julle gedult Marius & Meilssa en jou samerwerking Lynelle.