Wat `n voorreg om vir my swaartjie en sy aanstaande `n couple shoot te kon doen, die Kosmos is sinoniem met die Vrystaat en dit was vir my onvermydelik!
Ons kan nie wag om te kom deel in die fees van julle troudag nie en ek sien besonders baie uit daarna om `n ‘gas’ te wees by jul troue!!!
Dis baie besondere foto’s van twee baie spesiale en pragtige mense.- Jy mag maar.