Elzahn & Leon Dorfling se Troudag - Durbanville
Ek is nog altyd lief vir Elope troues, hulle is vir my meer intiem, persoonlik en die klem is op dit waaroor die troue gaan, die Huwelik. Ek het `n quote eendag raakgelees: "It should be about the Marriage not about the Wedding."
Julle 2 straal die liefde van God daagliks uit en mens kan julle nie ken sonder om dit te weet nie. Net soos duisende ander paartjies het die Covid 19 AMPER hulle troue se beplanning in die wiele gery, maar Elzahn laat haar nie sommer onderkry nie!!! Hulle het `n klein intieme troue beplan in Prins Albert, maar beplanning...