• Home
  • Portfolio Gallery
    • Weddings
    • Family Shoot
    • Architecture & Guest Houses
    • Couple Shoots
    • Engagements
    • Maternity Shoot
    • Product Photography
    • Portraits & Models
    • Matric Farewell
    • Parties
    • Friends Shoot
    • Food Photography
    • Smash the Cake
    • Studio Shoot
  • About Pix by Steve
  • Wedding Venue’s
    • Surval Boutique Olive Estate
    • Kleingeluk
    • Gouritz Valley
    • The Plantation
    • The Views, Wilderness
    • De Vette Mossel
    • Bygracealone
    • Herolds Bay Eco Resort
    • Imperfect Perfection
    • Equinox
    • Blomfontein
  • The Blog
  • Contact Us


Elzahn & Leon Dorfling se Troudag – Durbanville

 Posted on March 26, 2020      by pixbysteve
 0

Elzahn & Leon Dorfling se Troudag – Durbanville

Ek is nog altyd lief vir Elope troues, hulle is vir my meer intiem, persoonlik en die klem is op dit waaroor die troue gaan, die Huwelik. Ek het `n quote eendag raakgelees: “It should be about the Marriage not about the Wedding.”

Julle 2 straal die liefde van God daagliks uit en mens kan julle nie ken sonder om dit te weet nie. Net soos duisende ander paartjies het die Covid 19 AMPER hulle troue se beplanning in die wiele gery, maar Elzahn laat haar nie sommer onderkry nie!!! Hulle het `n klein intieme troue beplan in Prins Albert, maar beplanning was omgeswaai en binne 24hr was alles gerëel vir hulle nuwe troue. Ek is vroeg oggend op die pad en voor die Landswye Lockdown het hulle hulle “I Do’s” gesê en is ons almal weer tuis vir dit wat voorlê.

Mag julle altyd julle oë op God hou en vir almal om julle sulke goeie voorbeelde wees.

 

 




© Copyright 2026 Pix by Steve Photography