Almal wil graag hê hulle troue moet n groot patytjie wees…Hardus en Danielle het dit beslis reggekry! Van vroeg tot LAAT kan ek regtig sê daar was geen oomblik sonder n glimlag en groot vreugde. Die dag was gevul met verrassings en unieke items wat gesorg het vir die opwinding, die BMW met sy sidecar, Danielle se flambojante rok, die “KOEKTAFEL”, hul brakkie wat die ringe ingebring het, n GROOT PARTY wat selfs nie eens gedemp kon word deur die kragonderbreuking nie!
Dankie vir die voorreg om te kon deel in julle dag en dat julle deurgedruk het het deur die koue wind.