• Home
  • Portfolio Gallery
    • Weddings
    • Family Shoot
    • Architecture & Guest Houses
    • Couple Shoots
    • Engagements
    • Maternity Shoot
    • Product Photography
    • Portraits & Models
    • Matric Farewell
    • Parties
    • Friends Shoot
    • Food Photography
    • Smash the Cake
    • Studio Shoot
  • About Pix by Steve
  • Wedding Venue’s
    • Surval Boutique Olive Estate
    • Kleingeluk
    • Gouritz Valley
    • The Plantation
    • The Views, Wilderness
    • De Vette Mossel
    • Bygracealone
    • Herolds Bay Eco Resort
    • Imperfect Perfection
    • Equinox
    • Blomfontein
  • The Blog
  • Contact Us


Hardus & Danielle se troudag by Gourits Valley, Tuinroete

 Posted on April 8, 2020      by pixbysteve
 0

Hardus & Danielle se troudag by Gourits Valley, Tuinroete

Almal wil graag hê hulle troue moet n groot patytjie wees…Hardus en Danielle het dit beslis reggekry! Van vroeg tot LAAT kan ek regtig sê daar was geen oomblik sonder n glimlag en groot vreugde.  Die dag was gevul met verrassings en unieke items wat gesorg het vir die opwinding, die BMW met sy sidecar, Danielle se flambojante rok, die “KOEKTAFEL”, hul brakkie wat die ringe ingebring het, n GROOT PARTY wat selfs nie eens gedemp kon word deur die kragonderbreuking nie!

Dankie vir die voorreg om te kon deel in julle dag en dat julle deurgedruk het het deur die koue wind.

 

 

 




© Copyright 2026 Pix by Steve Photography