Barry & Elanie de Lange, Ons Troudag by Eco Marine Lodge & Venue - Gouritz
'n Stand troue is 'n droom vir baie wat nie by die see woon nie...maar n strand troue kom ook met baie risiko's! Barry en Elanie het met al hulle familie en vriende al die pad uit Klerkesdorp gekom om hulle huwelik op Gouritz te kom bevestig. Dis geen geheim dat die weer onvoorspelbaar is langs die kus nie en soveel meer in Gouritz, maar tog was hulle gesëend met n asemrowende Somers dag. Hulle gaste sekerlik betower deur die branders se gedruis en nog meer deur Elanie toe sy teen die trappe afloop.
Hulle...