• Home
  • Portfolio Gallery
    • Weddings
    • Family Shoot
    • Architecture & Guest Houses
    • Couple Shoots
    • Engagements
    • Maternity Shoot
    • Product Photography
    • Portraits & Models
    • Matric Farewell
    • Parties
    • Friends Shoot
    • Food Photography
    • Smash the Cake
    • Studio Shoot
  • About Pix by Steve
  • Wedding Venue’s
    • Surval Boutique Olive Estate
    • Kleingeluk
    • Gouritz Valley
    • The Plantation
    • The Views, Wilderness
    • De Vette Mossel
    • Bygracealone
    • Herolds Bay Eco Resort
    • Imperfect Perfection
    • Equinox
    • Blomfontein
  • The Blog
  • Contact Us


Barry & Elanie de Lange, Ons Troudag by Eco Marine Lodge & Venue – Gouritz

 Posted on February 27, 2019      by pixbysteve
 0

Barry & Elanie de Lange, Ons Troudag by Eco Marine Lodge & Venue – Gouritz

‘n Stand troue is ‘n droom vir baie wat nie by die see woon nie…maar n strand troue kom ook met baie risiko’s! Barry en Elanie het met al hulle familie en vriende al die pad uit Klerkesdorp gekom om hulle huwelik op Gouritz te kom bevestig. Dis geen geheim dat die weer onvoorspelbaar is langs die kus nie en soveel meer in Gouritz, maar tog was hulle gesëend met n asemrowende Somers dag. Hulle gaste sekerlik betower deur die branders se gedruis en nog meer deur Elanie  toe sy teen die trappe afloop.

Hulle het elke oomblik kreatief gemaak, van haar “Strand skoentjies”, Shooter Confetti om met hul gate te deel en die vinger lek lekker donuts!

Baie geluk aan julle twee en mag julle die spesiale dag en herinniringe ewig koester.

Video deur:  www.kondensmelkproductions.co.za/

Venue: www.natalie299.wixsite.com/eco-marine

Hulle Couple Shoot voor die troue: https://pixbysteve.co.za/barry-elanie-de-lange-couple-shoot-in-mosselbaai/

Trash the Dress Shoot:

 

 

 




© Copyright 2026 Pix by Steve Photography