Quintin & Michelle – Kleingeluk, Hartenbos
Die dag was effens winderig…ok dit was rof! Ons het gaan skuiling soek by die treine en die lig het vir lieflike sagte intieme oomblike toegelaat.
Werner en sy span by CW Weddings het hulself besonders goed van hulle taak gekwyt. Die dekor was so elegant as wat beide Michelle en Quintin is!
Quintin mis graag `n oomblik voor die kamera, maar hy was totaal en al betower deur sy bruid en ek kon enige iets met hom uitgerig kry!
Dankie vir elke oomblik saam met julle en mag God julle pad saam sëen.
Volg die link om te gaan kyk na hule Couple Shoot op Kleinbrak Strand
Kleingeluk venue is net buite Hartenbos, vir meer informasie kontak Werner van CW Weddings.