Quintin & Michelle – Couple Shoot, Kleinbrak
Wat `n voorreg om die aand met julle te kon spandeer! Dit het so rukkie geneem vir Quintin om te ontdooi voor die kamera, maar beslis nie sigbaar in julle foto’s.
Volg die link om te gaan kyk na hulle troudag by Kleingeluk.