2020 was vir almal TAAI, maar tog was dit vir my die jaar van kreatiweteit! Niks was normaal of dieselfde nie, besighede moes kreatief raak om te oorleef en so ook bruide. Elke trou was weer uniek & spesiaal, meer INTIEM en dit gaan oor die Huwelik en nie oor die Troue!
Ek wil graag vir Dusty en Leandri 10/10 gee vir hulle dag, julle het die vloei van die dag met gemak aangepak. Daar is altyd iets wat voorval en julle het dit met die grootste gemak benader en die vreugde van julle dag was DUIDELIK op julle gesigte sigbaar!
Daar was soveel wat vir my van julle dag uitgestaan het, die Happy...