Jake had planned the surprise Engagement to the point...but things can go pear shaped VERY quickly! They walked all the way down to the hidden beach at Pinnacle Point and I was hidden in the bushes, they walked passed me and it was a close call to miss the big moment.
Congratulations to both of you and may you enjoy every moment of the wedding planning...Sheila did not waste a moment LOL!
Wiets & Debra se Couple Shoot in Wilderness
Wiets het gevra of ons hulle couple shoot sommer by sy ouers se huis in Wildernes kan doen, vir my as fotograaf is dit altyd effens `n risiko. Onbekende area en van agter die lens en uit ander se oogpunt kan die tuin soveel anders lyk. Gelukkig was die woning `n DROOM! Hulle huis is aan die hange van Wilderness gebou en die uitsig is iets besonders! Dit wys ook net weer dat jy met 'n 'nuwe location' iets uniek kan oplewer. Dan die paartjie...mooi huis, pragtige tuin...mooi mense...maklike werk!!! Dankie vir julle opwinding en julle absolute liefde...