Dis n groot voorreg om n pad met kliente te mag stap en om te weet hulle vertrou jou met hulle kosbare herinneringe. Die afgelope paar jare het ek al `n hele paar shoots vir Melissa en haar familie en nou vir haar gesin gedoen en elke keer is net meer kosbaar! Dankie vir die vertroue.