Die wind in Mosselbaai het ons dalk van die strand gehou vir die diens, maar nie vir een oomblik van die vreugde en opwinding van die wonderlike mense ontneem nie!
Baie dankie vir die voorreg om te kon deel in julle groot dag en mag julle `n gesëende pad saam stap.