Couple shoot van Braten & Brenda by die Punt op Mosselbaai
Hoe weet jy jy is gesëend…jy draf gou `n couple shoot, op die strand deur, soos die son opkom…VOOR WERK!!!
Julle troudag is om die draai en as die so lekker was, kan ek nie wag vir julle Troudag!!!
Link na hulle Troudag!!!!