Christof & Nikita se Troudag by Salt & Copper op Hartenbos
Gewoonlik gaan trou jy in die dorp waar die bruid woon, maar die twee duifies het besluit om hulle paadjie saam op Hartenbos te begin…waar Christof se wortels gegrawe is. Ons gesin kom ‘n paadjie saam met Christof en wat ‘n voorreg was dit nie om hulle groot dag te kon vasvang!
Die legkaart het so mooi inmekaar gepas op die dag en alles het seepglad verloop, letterlik van vroeg tot laat! Julle 2 is op ‘n mooi pad saam en n pragtige voorbeeld vir die om julle, hou mekaar styf vas en bly volg in die Vader se voedspore.
Gaan loer ook na hulle Couple shoot hier: Christof & Nikita op Grootbrak
Diens verskaffers:





































































