Christof & Nikita op Grootbrak
Hierdie 2 mense het n besonderse plekkie in ons harte. Christof het vir n ruk vir my vrou Nadia gewerk en baie tyd in ons kantoor/huis spandeer. Hy ken ons en ons verhouding met mekaar, ons kids en sommer ons huishouding goed. Sy hart het wel sterk getrek na Nikita toe wat skool gegee het in Stellenbosch en op die ou einde het die liefde gewen. Hy werk nogsteeds saam met Nadia en ons sien so baie uit om te deel in julle groot dag!
Julle is `n baie mooi voorbeeld vir die mense om julle en hou julle voete gegrond in die woord van die Vader.
Dankie aan Fun 4 U vir julle vreindelikheid!!!





























