Gesondheid is besonders kosbaar en om n lang gesëende lewe met jou kinders, kleinkinder en selfs AGTERkleinkinders te mag deel is sowaar n sëening! Lizelle het by haar Ouma in Mosselbaai kom kuier en wou graag n gemaklike fotosessie met haar en ander familie deel. Hulle het roomys vir die kids gebring…en soos verwag was dit n TREFFER 07h00 in die oggend…selfs Ouma Groot het deurgeloop, maar dit terdeë geniet.
Vir nog familie shoots gaan loer gerus hier.