HW Maternity Photoshoot – Die Punt, Mosselbaai
Die Schwartz gesin was op vakansie in Mosselbaai…hulle was nie net braaf om al die pad van Gauteng te ry terwyl Natasha 8maande swanger is nie, sy het toe ook sommer besluit om hulle vakansie te verleng, HW is by die see gebore en daar pak hulle die pad huistoe aan! Ek haal my hoed vir julle af hoor!
Baie welkom HW!!!