Wiets en Debra groet binne kort vir Cara – Maternity Shoot in Waboomskraal
So paar jaar terug het ek die voorreg gehad om Wiets en Debra se troue te kon afneem en nou is hulle reg vir nog `n nuwe fase. Ek sien ook vir jare die bloeisels en wil elke jaar daar gaan shoot, maar stel dan net weer uit, die jaar het ek die oomblik met ope arms aangevat!!!