Die dames was al van skooltyd af groot vriende en as hulle weer na jare bymekaarkom dan gaan dit jolig!
Ongelukkig is dit realiteit dat ons liggame ouer word…maar as jou siel JONK bly dan is die lewe `n FEES!