Viola gesin op vakansie in Hartenbos, vir Leah se 1ste Verjaarsdag
‘n Kind is seker God se kosbaarste sëening vir n paartjie, hulle word net vir ons geleen en ons moet ELKE oomblik koester en kosbaar maak! Daai glimlaggies is dierbaar en sy is net `n bondeltjie vreugde, mag sy julle lewens vir nog vele jare verryk.