• Home
  • Portfolio Gallery
    • Couple Shoots
    • Weddings
    • Family Shoot
    • Studio Shoot
    • Maternity Shoot
    • New Born
    • Smash the Cake
    • Kiddies Parties
    • Portfolio & Models
    • Architecture, Interior & Guest Houses
    • Product Photography
    • Food Photography
    • Friends Shoot
    • Trash the dress
  • About Pix by Steve
  • Wedding Venue’s
    • Uitsig Wedding Venue
    • Surval Boutique Olive Estate
    • Kleingeluk
    • Gouritz Valley
    • The Plantation
    • The Views, Wilderness
    • De Vette Mossel
    • Bygracealone
    • Eco Marine Lodge Gouritz
    • Herolds Bay Eco Resort
    • Leeukloof Lapa
    • Imperfect Perfection
    • Equinox
    • Blomfontein
    • Nyaru Game Lodge
    • City Hall
    • Bonnidale
  • The Blog
  • Contact Us


Verlowing van PC & Natasja in Grootbrak, Tuinroete

 Posted on April 5, 2019      by pixbysteve
 0

Verlowing van PC & Natasja in Grootbrak, Tuinroete

PC & Natasja is van Pretoria en het ‘n kort wegbreek beplan na Mosselbaai. Stil stil het PC  met my die spesiale geleentheid bespreek, ons  het Fancy Functions genader om vir ons die Picnic saam te stel en Emile Nel van die Diaz Hotel se restaurant vir Picnic mandjie en `n bottel champs.

PC het nie tyd gemors nie en sommer direk op sy knig gesak, die verstomde uitdrukking op Natasja se gesig was onbeskryfbaar! Jy kon vir die res van die tyd wat ons foto’s geneem het, nie die glimlag op haar gesig mis nie!

Dankie vir die geleentheid om te kon deel in julle kosbare middag!

Vir nog Couple Shoots volg die link.




© Copyright 2020 Pix by Steve Photography