Wat n voorreg om die Van Zyl Gesin in die studio te kon vasvang. Dis nog meer spesiaal as ‘n fotograaf jou vra om vir hulle foto’s te neem. Adel is ook n fotograaf in Mosselbaai en ek en Wian was saam op skool gewees…om terug te dink aan daai dae en te kyk na waar ons vandag is…wie sou dit ooit gedink het Wian!
Julle is gesëend met n wonderlike gesin en 2 baie spesiale manne!


















Volg die link na nog van my Studio werk.