Die mis hang die week laag oor die Tuinroete en die kombers het nie gelig voor Tyron & René se groot dag op Gourikwa Reservaat nie. Ten spyte daarvan kon dit nie die glimlag en vreugde van hulle gesigte demp nie! Elke oomblik was een van feesvieringe, vreugde…en `n traan van liefde hier en daar.
Mag julle `n Gesëende pad saam stap.