Ek het die voorreg gehad om vir my niggie en haar man so paar foto’s te kon neem op Danabaai. Ons het bietjie laat weggespring, maar te danke aan `n tipiese Suid Kaap sononder wat net nie einde kry nie kon ons nogsteeds oor genoeg oomblike vasvang!
Voorspoed vir julle 2 se pad en die nuwe uitdagings wat voorlê.