• Home
  • Portfolio Gallery
    • Weddings
    • Family Shoot
    • Architecture & Guest Houses
    • Couple Shoots
    • Engagements
    • Maternity Shoot
    • Product Photography
    • Portraits & Models
    • Matric Farewell
    • Parties
    • Friends Shoot
    • Food Photography
    • Smash the Cake
    • Studio Shoot
  • About Pix by Steve
  • Wedding Venue’s
    • Surval Boutique Olive Estate
    • Kleingeluk
    • Gouritz Valley
    • The Plantation
    • The Views, Wilderness
    • De Vette Mossel
    • Bygracealone
    • Herolds Bay Eco Resort
    • Imperfect Perfection
    • Equinox
    • Blomfontein
  • The Blog
  • Contact Us


Steven & Billy-Jean se troudag by Oppie Plaas, Waboomskraal

 Posted on April 9, 2020      by pixbysteve
 0

Steven & Billy-Jean se Troudag by Oppie Plaas, Waboomskraal

Oppie Plaas het my vir lank ontduik…hulle is al jare oop en Dean Barnard het n goeie vriende geword…maar vir een of ander rede het ek net nog nooit n trou daar gaan afneem nie? Skielik het n doop daar ontduik, toe n troue en toe nog een en nou lyk dit my die ark is oop! Wat `n voorreg om Steven & Billy-Jean se spesiale dag daar te kon vasvang! Hulle het `n kleiner intieme troue gehad en ek trots om te sien hoe goed Dean en sy span die venue kon inrig en dit het nie vir een oomblik uit plek gelyk nie!

Ons het Billy-Jean & Steven se Couple shoot sommer die week voor die troue ingepas en elke oomblik was gevul met hulle liefde en romanse, dis waarlik `n voorreg om hulle so te kon sien en leerken.

Hairstylist – Christelen Storm by Protea Hair
Make Up – Nicoline Schnetler by Beauty and Fashion Salon
Decor/Flowers – Oppie Plaas Venue
Cake – Enchanted Coffee Shop
DJ – Chris Boshoff
Woodern Decor – Nadine Hudges by Woodern and Wedding Decors – 082 059 3734
Venue – Oppie Plaas Venue

 




© Copyright 2026 Pix by Steve Photography