• Home
  • Portfolio Gallery
    • Weddings
    • Family Shoot
    • Architecture & Guest Houses
    • Couple Shoots
    • Engagements
    • Maternity Shoot
    • Product Photography
    • Portraits & Models
    • Matric Farewell
    • Parties
    • Friends Shoot
    • Food Photography
    • Smash the Cake
    • Studio Shoot
  • About Pix by Steve
  • Wedding Venue’s
    • Surval Boutique Olive Estate
    • Kleingeluk
    • Gouritz Valley
    • The Plantation
    • The Views, Wilderness
    • De Vette Mossel
    • Bygracealone
    • Herolds Bay Eco Resort
    • Imperfect Perfection
    • Equinox
    • Blomfontein
  • The Blog
  • Contact Us


Oosthuizen’s se groot dag op Oppie Plaas in Waboomskraal

 Posted on May 13, 2024      by pixbysteve
 0

Johan & Jannike het hulle groot dag aan die voet van die Outeniqua Berge, tussen die Hops gaan vier by Oppie Plaas Venue.

Ons gebruik die woord liefde soms maklik met `n troue, maar dis waarlik waaroor dit gaan. Dit gaan oor daai spesiale broek vir Johan en die liefde van Jannike se Pa en broers vir haar man. Dit gaan oor haar glimlag as sy van Johan praat…daai glimlag toe sy hom vir die eerste keer sien afloop in die paadjie, die liefde en omgee wat sy vir sy dogter het…die huwelik gaan ALLES oor liefde!

Baie dankie vir die voorreg om te kon deel in julle troudag en mag julle `n gesëende pad saam stap.

Venue: Oppie Plaas Venue
Wedding Cake: Soete Ninas
Video: Hanulis
Makeup Artist: Leané Proffesional Makeup Artist
360 Photobooth: Orbit Booth
Video compilation of the evening’s Orbit Booth recordings – Guests at the Wedding of Johan & Jannike enjoy the Orbit Booth (youtube.com)
Accommodation: Highlands Lodge
Wedding dress: Bridal Inn
Flowers: Mother of the Bride

 

 

 




© Copyright 2026 Pix by Steve Photography