Meané se doop was by Oppie Plaas in Waboomskraal, `n kosbare plekkie vir haar ouers wat daar trou aan mekaar beloof het.
Baie geluk Meané met hierdie baie spesiale geleentheid, jy het `n Mamma en Pappa wat besonders lief is vir jou en weet jy loop die lewenspad met God aan jou sy.
Volg die link na Oppie Plaas Venue in die voet van die Outeniqua Berg.