Ek het Ulrich & Leana se dogtertjie se doop afgeneem, skrikwekkend hoe vinnig die tyd loop as jy eers kinders het…
Baie dankie vir die kosbare tyd saam met julle 4, ek het Iwan en Lara besonders baie geniet!!!