Jou troudag moet sonder stress verloop of te wel met so min as moontlik, dit moet `n AANGENAME dag vir jou wees. Ek glo al hoe jy dit kan bereid is deur die dag te geniet soos hy kom, moet nie vir jouself `n “Fairytale” opdroom nie en geniet net die dag. Mariska het heelwat hulp van van Michelle gehad en met sulke bekwame hande aan die stuur van sake kon sy elke oomblik van die dag geniet!
Julius en sy “Band of Brothers” het die dag `n FEES gemaak en ek glo die fees het nog tot LAAT aangehou!
Make-up en hare – Belinda Hougaard – 072 142 4395 – belinda@hairtherapy.co.za
Marriage officer – Gavin Brown – marriageofficergardenroute.co.za
Wedding dress – Besters Bridal Boutique – 084 268 1354 – info@bestersbridal.co.za
Brides wedding ring – Knysna Goldsmiths – www.goldsmiths.co.za -info@goldsmiths.co.za – 0723928888
Earrings – Lovisa
Catering & Venue – Project Bar – www.theprojectbar.co.za – 044 382 4874 – gm@sirocco.co.za
Wedding cake – Antoinette van Heerden –
Flowers – Wild Heart Weddings – 0825698974 – info@wildheartweddings.co.za
Ceremony – Eagles Nest – www.eaglesnestgr.co.za/
Rooms for getting ready – Turbine Hotel – www.turbinehotel.co.za/
DJ – Nick Alexandrou