Die Jansen van Rensburg familie is nie net lieflike mense nie, maar ook kosbare vriende van ons. Ek het al ‘n paar shoots met hulle gedoen en elke keer is dit so radikaal anders. Die keer was dit Vivienne se versoek om n Studio shoot te doen…weer spesiale oomblike vir die muur!