Die Du Preez gesin het in die Tuinroete kom kuier, ons het op Danabaai se strand besluit vir die foto’s en sommer oppad af al gestop om die natuurskoon te bewonder. Oppad strand toe was daar die mooiste Bosbok ram en soos ons na die strand aangekom het n skouspel deur n ENORME skool dolfyne.
Dankie vir al julle sports!