Donovan & Michelle het Elope en so paar foto’s op die strand kom neem…jis daai gesig van Donovan spreek BOEKDELE!!!
Die Tuinroete is die PERFEKTE plek om die knoop deur te haak, selfs stil stil en intiem tussen net die Bruid en Bruidegom…it is all about the Marriage, not the Wedding!














