• Home
  • Portfolio Gallery
    • Weddings
    • Family Shoot
    • Architecture & Guest Houses
    • Couple Shoots
    • Engagements
    • Maternity Shoot
    • Product Photography
    • Portraits & Models
    • Matric Farewell
    • Parties
    • Friends Shoot
    • Food Photography
    • Smash the Cake
    • Studio Shoot
  • About Pix by Steve
  • Wedding Venue’s
    • Surval Boutique Olive Estate
    • Kleingeluk
    • Gouritz Valley
    • The Plantation
    • The Views, Wilderness
    • De Vette Mossel
    • Bygracealone
    • Herolds Bay Eco Resort
    • Imperfect Perfection
    • Equinox
    • Blomfontein
  • The Blog
  • Contact Us


Die “VUIL” Petherbridge gesin, in Herbertsdale

 Posted on April 17, 2019      by pixbysteve
 0

Die “VUIL” Petherbridge gesin, in Herbertsdale

Die Petherbridge gesin is vol avonture en buitelig mense, gurige jagters, skiet vis en vars lug. dit was al lekker koel toe ons die shoot gedoen het en moes dit due in die middel van die dag doen…nie `n fotograaf se gunsteling tyd nie!

Hulle het gesorg vir n ABSOLUTE FEES van n tyd, net so bietjie ontdooi met die modder en toe gaan hulle GROOT! JC met so BOM en Jayden se cartoon move om die bad te weerstaan was onvervangbare oomblike!!!

Dankie julle, hierdie was sowaar my BESTE shoot OOIT!!!

 

 

 

 




© Copyright 2026 Pix by Steve Photography