Kinders is n absolute voorreg en word net vir ons geleen, elke jaar vier ons die genade van God om daai bondeltjie liefde vir nog `n jaar te kon geniet. Baie geluk met julle dogtertjie se verjaarsdag, mag sy nog VELE verjaarsdae saam julle geniet en bly sulke wonderlike ouers vir haar.
Dankie vir die geleentheid om die dag met julle te kon deel, Anthony het die perdjies besonders baie geniet en was so pootuit gespeel dat hy skaars 500m in die pad af gehou het.