Chantelle & Crynouw moes ook ma so bietjie watertrap na Covid…maar planne is goed op dreef en 2021 gaan hulle jaar wees!
Hulle is 04h00 op en vroeg uit Waboomskraal vir die shoot op Kleinbrak soos die son sy strale met ons begin deel het. Dankie vir julle
Dankie vir julle opoffering en ek sien besonders baie uit daarna om te kan deel in julle groot dag!