Wat `n voorreg om Caro en André se spesiale dag te kon vasvang. Twee mense wie se pad gekruis het op die regte tyd en op die regte plek en die pot se deksel pas beter as wat mens ooit sal kon glo. Julle pas pragtig saam en mag julle pad saam gesaai word met voorspoed en vreugde!
Venue: Surval Boutique Olive Estate, Oudtshoorn
Fotograaf: Steve D’Elboux Photography