Die Botes gesin het in Gouritz kom kuier vir sy broer se troue. Dit was sommer `n ideale tyd vir hulle om vroeg oggend familie foto’s te neem by die see.
Dankie vir julle tyd en al die glimlagte!