Anita se spesiale Matriekafskeid by The Apprentice, George
Wanneer jy jou skool loopbaan dmv tuis onderig voltooi, is daar gewoonlik nie `n matriekafskied nie…tensy jy WONDERLIKE ouers het wat vir jou so bederf feesviering bied! `n Elegante geleentheid waar Anita erkening en dank ontvang, vir haar harde werk oor die jare.
Sterkte vir die pad voorentoe Anita en mag dit toekoms vir jou net so sprankelend wees!






















