PC & Natasja is van Pretoria en het ‘n kort wegbreek beplan na Mosselbaai. Stil stil het PC met my die spesiale geleentheid bespreek, ons het Fancy Functions genader om vir ons die Picnic saam te stel en Emile Nel van die Diaz Hotel se restaurant vir Picnic mandjie en `n bottel champs.
PC het nie tyd gemors nie en sommer direk op sy knig gesak, die verstomde uitdrukking op Natasja se gesig was onbeskryfbaar! Jy kon vir die res van die tyd wat ons foto’s geneem het, nie die glimlag op haar gesig mis nie!
Dankie vir die geleentheid om te kon deel in julle kosbare middag!
Vir nog Couple Shoots volg die link.