Stephani & Mathee het voor Covid oorsee gewerk en Post Covid is hulle terug op Oudtshoorn. Met die vroëe curfew beperkings moes ons hulle Couple Shoot al om 11h00 inpas…Oudtshoorn in vol son en minimale wolke is meeste fotograwe se nagmerrie! Ek was bevoorreg met `n couple en hulle gevolg wat elke oombik van die shoot geniet het…ek moet erken ek het OOK! Ek hoop die vreugde is sigbaar in die foto’s!
Alles wat mooi is vir julle huwelik saam en die journey wat vir julle 2 voorlê.