• Home
  • Portfolio Gallery
    • Weddings
    • Family Shoot
    • Architecture & Guest Houses
    • Couple Shoots
    • Engagements
    • Maternity Shoot
    • Product Photography
    • Portraits & Models
    • Matric Farewell
    • Parties
    • Friends Shoot
    • Food Photography
    • Smash the Cake
    • Studio Shoot
  • About Pix by Steve
  • Wedding Venue’s
    • Surval Boutique Olive Estate
    • Kleingeluk
    • Gouritz Valley
    • The Plantation
    • The Views, Wilderness
    • De Vette Mossel
    • Bygracealone
    • Herolds Bay Eco Resort
    • Imperfect Perfection
    • Equinox
    • Blomfontein
  • The Blog
  • Contact Us


Danny & Lize-Mari Zurnamer se Herfstroue by Trinity Gate, Sinksabrug

 Posted on July 3, 2025      by pixbysteve
 0

Danny & Lize-Mari Zurnamer se Herfstroue by Trinity Gate, Sinksabrug

Ek die voorreg gehad om Danny en Lize-Mari se spesiale dag vas te vang by die pragtige Trinity Gate trouvenue. Hierdie herfstroue was gevul met emosie, opregtheid en ’n liefde wat regtig uitgestaan het.

Voor die seremonie het hulle ’n intieme oomblik gedeel, waar hulle hul persoonlike beloftes aan mekaar voorgelees het, ‘n ongelooflike emosionele oomblik en voorreg om dit te kon vasvang.

Die dag was asemrowend en intiem met die Outeniekwaberge in die agtergrond en sagte herfsblare wat die toneel nog meer romanties gemaak het. Dit het ‘n rustige, tydlose gevoel aan die foto’s gegee, perfek vir ’n stylvolle en natuurlike trouportefeulje.

Dankie Danny en Lize-Mari dat ek deel kon wees van hierdie spesiale dag. Julle het nie net mekaar se harte gevind nie, maar ook ’n unieke manier gevind om dit met almal om julle te vier.




© Copyright 2026 Pix by Steve Photography