Outeniqua Hoërskool Matriekafskeid vriende groep
As jy jare lange vriende is, hoekom nie deel in die vreugde van die Matriekafskeid! Die twee dames was uitgevat en in styl na hulle groot aand. Wel gedaan en alles wat mooi is vir julle blink toekoms wat voorlê!


















